Search

3 Bedroom Townhouse for Sale in Langenhovenpark

  • R1,199,900
Bedrooms3
Bathrooms2
Garages2
Floor - m²121

Property Description

3 Bedroom Townhouse for Sale in Langenhovenpark, Bloemfontein

Lekker- leef- meent-huis in stil singel van kompleks./ townhouse

Hierdie 3 slaapkamer meenthuis kan aan al jou behoeftes voorsien.

Met 2 badkamers,dubbel motorhuis plus dubbel afdak is spasie en parkering geen probleem nie.
Die kombuis is toegerus met ’n skottelgoed wasser konneksie punt en om ’n gas instellasie te doen vir ’n gasstoof ’n goeie pluspunt.

Read More

Property Overview

Property ID25959
Property TypeSecurity Complex, Town House
Floor Size m²121

Property Features

Bedrooms3
Bathrooms2
Garages2
SecurityBurglar Bars, Electric Fencing, Fully Fenced

Additional Extras

    • Amenities communal pool

    You may also like