Heerlike 3 slaapkamer huis met drie leefvertrekke en baie verrassings!
2 Badkamers plus dubbel motorhuis en dubbel afdakke.
Hierdie is ’n Familie woning in ROHRICH SINGEL , loopafstand van Fichardtpark Laerskool!
Dink net, jy hoef nie meer skoolkar te ry nie!
Die tuin en swembad bied ’n heerlike kuierplek met nog ’n afdak en boma .
Bel ons gou om nie hierdie geleentheid te mis nie.
Compare listings
ComparePlease enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.