Hierdie 3 slaapkamer meenthuis kan aan al jou behoeftes voorsien.
Met 2 badkamers,dubbel motorhuis plus dubbel afdak is spasie en parkering geen probleem nie.
Die kombuis is toegerus met ’n skottelgoed wasser konneksie punt en om ’n gas instellasie te doen vir ’n gasstoof ’n goeie pluspunt.
Die sonnige sit/eetkamer is ’n gerieflike spasie en straal geselligheid uit. Daar is ook direkte toegang na die motorhuis.
Al drie slaapkamers is ruim, genoeg vir jou dubbel en koningsgrote beddens. Die ingeboude kaste se pakplek sal jou verras .
Nog ’n verrassing is die ekstra groot motorhuis met spasie en punte vir jou wasgoed geriewe en sommer ’n ekstra vrieskas ook.
Kontak ons gou-gou.
Compare listings
ComparePlease enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.